top of page

Die Kunste Buite die Teater:

 

Kyk wie kom vir ons kuier

Magda Beukes

Maak 'n kopskuif om te verstaan hoe jy OPTIMAAL gesond kan leef

 

26 September 10:00 Demonstrasie

27 September 10:00 Afsprake

28 September 10:00 Afsprake

Lochner de Kock

Lochner de Kock is nie net 'n musikant, stemkunstenaar en akteur nie, maar hy staan ook bekend as 'n chef. 

 

 26 September 11:30 

Anton Grové 

 

Amoré Bekker, radio-persoonlikheid, open Anton Grové se uitstalling van Kosmiese Meetkunde in 3D

 

27 September 15:00

Frank Fleming

Argitek wat Ou Johannesburg help skep het

 

 

24 September 15:00

 

Pascale Gagiano

Die Franse leefwêreld. Kom proe haar franse disse.

Pascale stal ook Franse juweliersware van Acquadilla uit, wat sy in Suid-Afrika verteenwoordig: somer-sjiek in jeugdige ontwerpe.

 

25 September 18:00

Deborah Steinmair

 

Deborah Steinmair kopieskrywer, redakteur, proefleser, webontwerper en skrywer gaan haar boeke verkoop by die Lentefees.Kom maak 'n draai en ontmoet hierdie talentvolle skrywer.

 

 

27 September 09:30

bottom of page