top of page

 

 

Kunstenaar: Matt Stern

Hound Dog – Elvis Presley in sang en woord, met die teks deur Deon Opperman.

Dag: Dins 23 Sept

Tyd: 17:30

Toegang: R140

 

Kunstenaar: Jannie du Toit

Doep is nie dood nie – die musiek van die legendariese Koos du Plessis en sy lewensbeskouings.

Datum: Woens 24 Sept

Tyd: 20:00

Toegang: R120

 

Aanbieding: Franse film

Verdere inligting: lesfrenchiesjobourg@gmail.com Aandag Alain Samy.

Datum: Don 25 Sept

Tyd: 20:00

Toegang: R50

 

Writer/narrator: Renée Conradie

A humoristiese blik op die lewe in die diplomatieke diens. Almal welkom.

Datum: Vry 26 Sept

Tyd: 14:00

Toegang: gratis

 

 

Sprekers: Bekende joernaliste

Die kunste en die media – ‘n openbare debat oor die rol van die media in die bevordering van die kunste.

Datum: Vry 26 Sept

Tyd: 15:00

Toegang: gratis

 

Kunstenaar: Richard van der Westhuizen & Andrew Roos

Die duo met die beste van Richard se  werk as liriekeskrywer en sanger. Begeleiding deur albei kunstenaars op kitaar en klavier.

Datum: Fri 26 Sept

Tyd: 18:00

Toegang: R120

 

Kunstenaars: Paul Spence and Cat Simoni 

Francoise Hardy & Brel, So Alive, So Well! Die beste van die twee beroemde Europese kunstenaars in een program. Hardy en Brel ontmoet in ‘n Franse bistro. Teks deur Paul Spence.

Datum: Sat 27 Sept

Tyds: 12:00 & 20:00

Datum: Son 28 Sept

Tyd: 12:00

Toegang: R140

 

 

Kunstenaar: Anna Davel

Anna Davel in Concert … ‘n show met ‘n verskeidenheid so reg in Anna se styl; jazzy, smokey Latino ritmes, soepel bossa nova’s en ‘n paar oorspronklike heuning-ballades vir die somber siele!

Datum: Son 28 Sept

Tyd: 15:30

Toegang: R120

 

Jan Groenewald

DIE lewe, die dood en die liefde is altyd kompleks, maar meer so tydens ’n oorlog. Probleme in die samelewing word dan gekonsentreer. In die eenmantoneelstuk Daar was ’n tyd delf Jan Groenewald (skrywer en akteur) in die universele temas van oorlog.

Datum: Son 28 Sept

Tyd: 18:00

Toegang : R100

Wat gebeur in die Teater ?
TEATER DATUMS EN TYE:

FAQ

bottom of page